Welkom by die Aanlyn
Ons is Afrikaans
Akademie
Sluit nou aan !

Kursus Eienskappe

Goed gestruktureerd. Maklik om te leer.

Eie Tempo

Leer teen eie pas. Neem 'n breek wanneer u wil en hervat waar u geëindig het.

Reagerende Ontwerp

Kursusse word geoptimaliseer om op enige toestel terug te speel. Pragtige kursusse wat jy kan neem vanaf enige mobiele toestel.

Goeie Ondersteuning

Raak betrokke met die instrukteurs. Vra enige iets. Kry die ondersteuning wat jy nodig het om op koers te kom met die vordering van die kursus.

My Kursusse

Kies uit hierdie wye reeks

Skakel Excel oor van Engels na Afrikaans

Hierdie kort kursus wys hoe om jou Excel pakket oor te skakel van Engels na Afrikaans.

FREE

Connie Muller

Toets jou persoonlikheid

'N kort kursus wat jou inlig oor die basiese komponente van persoonlikheids toetsing in Suid Afrika

FREE

Jolene Hattingh

Verhoudings

'N kort inleiding tot INTRA-; INTER-; en GROEPS Verhoudings

FREE

Jolene Hattingh

Trauma

Stess, emosie & faktore van traumatiese ervarings

FREE

Jolene Hattingh

Excel in Afrikaans (slegs inleiding)

Excel vir sakelui en professionele dienste - inleiding

FREE

Connie Muller

Excel vir Sakelui en Professionele dienste DEEL I

Ontwerp vir sakelui en professionele dienste, klerke en werksoekers

$25.00

Connie Muller

Excel vir Sakelui en Professionele dienste DEEL II

Ontwerp vir sakelui en professionele dienste, klerke en werksoekers

$25.00

Connie Muller

Ons Instrukteurs

Leer direk van die kenners hulself

Connie Muller

Instrukteur

Jolene Hattingh

Berader & Instruktrise

Kobus Pienaar

Instrukteur

Neem een van die beste kursusse wat op die planeet beskikbaar is. Baie van die video lesse sal jou meevoer. Ons instrukteurs is die beste in wat hulle doen, so wees verseker - jy word deur die beste onderrig.